Dit is die geskenk van 'n kunstenaar met 'n kalm hand, skerp oog en 'n indiepte kennis van sy onderwerp.
Die titel is ook 'n Fotosafari, wat die volle skoonheid van Suid-Afrikaanse Nasionale Parke vasvang. Mens sien duidelik hoekom dié parke so spesiaal is, waarom Suid-Afrikaners so trots is op hul natuurskoonheid en hoekom toeriste jaar-na-jaar terugkeer na hierdie mooi land.
Ander safaritipes is ook beskikbaar om voorsiening te maak vir groter reisgroepe en wyer belangstellings - dit sluit pasgemaakte reisplanne in.
Meer inligting oor ons safari's
Hannes is terug in die Kalahari - meer inligting binnekort.


Elektronika deur Incredible Connection ![]()

Buiteprodukte: Winelands 4x4 Outdoor Centre

Kaartprodukte deur Tracks4Africa ![]()

Klere deur First Ascent ![]()

Alle materiaalprodukte deur Escape Gear ![]()

Regsdienste deur Honey Attorneys
